Die Groot Storm (Musiekskuur)
06 Apr
Toe God Eva geskape het ... wie sou kon raai dat die wereld
nooit ooit weer dieselfde sou wees nie ...
Kom geniet 'n musiek-keurspel van oorspronklike en gewilde
liedjies waarin Deon Groot en C-Storm probeer sin maak van die liefde en die leed, van vergewe en vergeet ... of vir altyd onthou.
Kom luister na die wysheid en swakheid van manwees ... ja,
en net dalk leer jy iets van hoe om 'n vrou te verstaan ...