Candylicious (Rockwood Theatre)
13 Aug - 14 Aug

Ek is vreeslik opgewonde om een van my ‘alter ego’s’ – Candy “Candylicious” Snyman – aan julle bekend te stel.

Candy was vir lank ‘n professionele tert, maar is deesdae ‘n motiveringspreker. Sy deel nou graag die geheime, industrie kennis en die  “science” daaragter om ‘n koek in ‘n tert te verander in haar huwelik.

Kom en geniet een van ons nuutste Ladies Nights saam met my, Timothy Kieswetter en my ‘alter ego’ Candylicious, waar ons met jou resepte gaan deel hoe om jou slaapkamer aan die kook te hou.

Soos gewoonlik is hierdie Ladies Night ook ‘n Dress-Up partytjie. Want wat is ‘n girls night out  nou sonder ‘n bietjie opdress?

TEMA - Koekbak. Die dame met die mees kreatiewe voorskoot, wen ‘n fantastiese prys!

PG18


Please select date and time
Tuesday 13 August @ 20:00
R120

Wednesday 14 August @ 20:00
R120

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Marketing Manager
Mienkie de Kock
Tel: 012 368 1555
mienkie@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92, Parkview Shopping Centre
c/o Garsfontein Road & Netcare Street
Moreleta Park, Pretoria East
0181
Whatsapp Booking Line
Weekdays from 8am-5pm
Tel: 064 280 6082

Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za

Location:
Click here to go to Google Maps