Jakkals en Leo live "Een laaste keer" (Rockwood Theatre)
25 Nov

Jakkie Louw en Kevin Leo se spog vertoning Jakkals en Leo is terug vir een laaste keer. Na Jakkie en Kevin se duet van Voshaarnooi in die die fliek 2010 film Liefling, het hulle vir 6 jaar saam getoer onder die naam Jakkals en Leo. Hulle trek nasionaal vol sale met hul unieke kombinasie van 'Rock' en Klasieke musiek. Jakkals en Leo, Een laaste keer, is die swanesang van hierdie populêre sangpaar so dit moet nie gemis word nie.

Hulle bring November die konsert na Pretoria om dankie te sê vir die ondersteuning oor die jare.

Liedjies wat kan verwag word is Voshaarnooi,O'sole Mio, Gebed van die Vreeslose, Liedjie vir Jou, Marulaboom, Drie Pikkewyne en My way en nog vele meer!



Please select date and time
Monday 25 November @ 20:00
R150

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Marketing Manager
Mienkie de Kock
Tel: 012 368 1555
mienkie@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92, Parkview Shopping Centre
c/o Garsfontein Road & Netcare Street
Moreleta Park, Pretoria East
0181
Whatsapp Booking Line
Weekdays from 8am-5pm
Tel: 064 280 6082

Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za

Location:
Click here to go to Google Maps