Die Hollywood Huwelik (Rockwood Theatre)
12 Feb

Timothy Kieswetter se nuutste DATE-NIGHT komedie "Die Hollywood Huwelik" gaan jou "acting" skills in die slaapkamer verbeter sodat jy nie meer so baie hoef te fake nie.

DRESS-UP Party: Night at the Oscars. Formele drag. Red carpet event.
Bested Dressed couple wen fantastiese pryse.  

Ons het groot geword met TV’s in ons huis en as gevolg van dit, is Hollywood een van die grootste invloede in ons manier van dink, doen en lewe. Hollywood het baie te sê oor liefde, huwelik en seks, en die meeste daarvan is onrealistiese opgemaakte wallabaloo.

Maar Hollywood is hier om te bly of ons daarvan hou of nie. Maar wat van as ons Gesonde Seks brille aansit en Hollywood gebruik vir inspirasie, lesse om te leer en motivering?

Kom geniet Timothy Kieswetter se Blacktie couples DATE-NIGHT show “Die Hollywood Huwelik”, waar ons “glits en glamour” lesse gaan leer en “smoke en mirrors” mietes opblaas.

Of jy voel jou verhouding besig is om te sink soos die Titanic, of nog selfde verlief is na 50 First dates.  Of jy jou huwelik Fireproof wil maak, of okay is dat dit 50 Shades of Grey bly. Of jy Home Alone voel of jou huis Cheaper by the Dozen soos ‘n piekniek laat lyk. Dalk is julle Beauty and the Beast of eerder “Snow white”

Mr & Mrs Smith is vir daai power couples wat ons almal gelyktydig admireer en jaloers op is.

Fast and the FuriousGone in 60 Seconds en Gone with the wind is alles wat mans nie met hulle sekslewens wil asosieer nie.Vrouens se sekslewes kan dalk meer vergelyk word met I know what you did last summerThe Note Book en Pride and Prejudice.

10 Things I hate about you moet nooit verander in How to loose a guy in 10 days nie.

Of jou huwelik tans 'n Komedie, Drama, of Horror is, kom lag en leer jouself in 'n ware inspirerende TRUE LIFE dokumenter.



Please select date and time
Wednesday 12 February @ 20:00
R150

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Marketing Manager
Mienkie de Kock
Tel: 012 368 1555
mienkie@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92, Parkview Shopping Centre
c/o Garsfontein Road & Netcare Street
Moreleta Park, Pretoria East
0181
Whatsapp Booking Line
Weekdays from 8am-5pm
Tel: 064 280 6082

Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za

Location:
Click here to go to Google Maps