Ricus Nel (Rockwood Theatre)
10 Jul

Ricus Nel is ‘n naam sinoniem met musiek wat lekker kuier, maar ook op al die regte maniere met jou hart gesels – iets wat uit een goue albumstatus op die volgende getuig.

Vingers wat ewe flink met ‘n pen as met ‘n allemintige 13 musiekinstrumente kan toor en sy growwe country-rock stem het dié 40-jarige sanger oor die verstek van net ‘n paar jaar in menige Suid Afrikaner se hart en musiekversameling, laat nesskop.

Ricus se vermoë om ‘n verskeidenheid genres van country, tot rock-‘n-roll, tot boeremusiek, opskop-sokkie en rustige lekkerluister-treffers te kombineer met sy uitstekende sang- en speeltalent, sorg vir ‘n kleurryke fees van klank en melodie wat by enige kuier, optrede en fees tuis sal wees. Met onlangse treffers soos Hardekole en Boerepompie beloof die Ricus Nel vertoning om een vir die boeke te wees!

 



Please select date and time
Friday 10 July @ 20:00
R150

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Marketing Manager
Mienkie de Kock
Tel: 012 368 1555
mienkie@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92, Parkview Shopping Centre
c/o Garsfontein Road & Netcare Street
Moreleta Park, Pretoria East
0181
Whatsapp Booking Line
Weekdays from 8am-5pm
Tel: 064 280 6082

Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za

Location:
Click here to go to Google Maps