Joshua Na Die Reen (Musiekskuur)
22 May
Hoendervleismooi is die perfekte woord om Joshua na die Reën se vertonings op te som. 

Sy kenmerkende fluweelstem is die perfekte pasmaat vir die interessante kombinasie van kontemporêre klanke en instrumente, wat met groot sorg by elke liedjie ingewerk is, en die eindresultaat is so treffend dat dit aanhangers se harte weer opnuut sal steel. 

As kunstenaar, glo Joshua dat musiek die krag het om emosie weer te gee, wat jy nie altyd in woorde kan uitdruk nie, en Die Wêreld Binne My is die perfekte voorbeeld hiervan. Dit bou voort op Joshua na die Reën se wenresep en is ’n versameling roerende sielsmusiek, wat jou sal nooi om jou hart oop te maak en saam te reis deur al die aspekte wat van jou mens maak. 

Kom geniet Joshua na die Reën in die warm en intieme atmosfeer van die Musiekskuur.


Please select date and time
Friday 22 May @ 20:00
R150

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Marketing Manager
Mienkie de Kock
Tel: 012 368 1555
mienkie@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92, Parkview Shopping Centre
c/o Garsfontein Road & Netcare Street
Moreleta Park, Pretoria East
0181
Whatsapp Booking Line
Weekdays from 8am-5pm
Tel: 064 280 6082

Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za

Location:
Click here to go to Google Maps