Craig du Toit Nel
24 Apr

Uitgesproke   16L

In Mei verlede jaar het hy slegs vir sy vriendekring grapvideo op Facebook geplaas. Dié video het egter só vinnig versprei dat hy skaars dag later stormvloed boodskappe van mense ontvang het. Sommer oornag was hy op almal se lippe en sosiale mediasensasie!
Vandag is Craig du Toit Nel huishoudelike naam, handelsmerk, bekkige fenomeen, en reuse sukses.
 
“My vriendekring en ek het altyd onder mekaar gespot oor ons gewig,” lag Craig. “Ek’t hulle vertel dat ek raakgelees het oorsese modelle eet watte om hul honger te blus. Daarna het ek video gemaak om te demonstreer hoe mens watte moet eet en dit op Facebook gelaai. Toe ek my oë uitvee het derduisende mense reeds na die video gekyk—dit het soos veldbrand versprei. Ek het daar en dan besluit om Craig du Toit Nel Facebook-blad te begin en gereeld videos geplaas. Mense het my blad begin volg en my dag en nag besig gehou met kommentaar en vrae. Weet jy, ek spog reeds met 140 000 ‘likes’ en dié getal bly groei en groei!”


Please select date and time
Wednesday 24 April @ 20:00
R150

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 031 161 0000
sibaya@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre at Sibaya
Sibaya Casino and Entertainment Kingdom
1 Sibaya Drive
Umhlanga Rocks
Durban
4320
Whatsapp Booking Line
Weekdays from 8am-5pm
Tel: 062 453 9237

Corporate Functions / Venue Hire and Conferencing:
cindy@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 031 161 0000

Fundraisers:
cindy@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 031 161 0000

Manager:
Cindy Webster
Tel: 031 161 0000
cindy@rockwoodtheatre.co.za