Jennifer Zamudio (Musiekskuur)
23 Feb
Jennifer her reeds die kuns bemeester om met liefdes lirieke te toor en harte te bekoor. Sy doen dit met oorgawe in 2019 met haar vertoning MEERASLIEFDE. Die vertoning is so in Jennifer se kraal en bestaan uit 'n stewige versameling liefdes liedjies wat strek oor haar twaalf albums en 18 jaar in die Afrikaanse musiekbedryf. Sy doen dit gewis weer met haar spontane en pittige verhoogspersoonlikheid wat menige konsertganger laat skater van plesier. Daarmee saam is haar warm sielvolle stem en haar vernuftigheid op die kitaar 'n absolute wen kombinasie.

Hierdie vertoning is 'n bewys daarvan dat liefde is 'n gevoel wat jy voel wanneer jy voel dat jy 'n gevoel wat jy nog nooit vantevore gevoel het nie. Met dit gese, is daar immers nie 'n kans vir net stilsit en luister nie - jy kan verseker wees dat jy op jou voete gaan wees aan die einde van die aand.

MEERASLIEFDE is 'n 80 minute vertonING volgepak met van haar grootstes en gewildstes en is bedoel vir oud en jonk wat reg is vir 'n aand gevul met MEERASLIEFDE.


Please select date and time
Saturday 23 February @ 20:00
R135

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Marketing Manager
Mienkie de Kock
Tel: 012 368 1555
mienkie@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92, Parkview Shopping Centre
c/o Garsfontein Road & Netcare Street
Moreleta Park, Pretoria East
0181
Whatsapp Booking Line
Weekdays from 8am-5pm
Tel: 064 280 6082

Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za

Location:
Click here to go to Google Maps