Felias en Pokkel (Musiekskuur)
23 Sep - 24 Sep

Jakkie Louw se fantastiese musikale poppekas, Felias en Pokkel, handel oor twee muise in die Boer se huis wat leer van die lewe. Pokkel is kort en rond, Felias kyk orals rond en so raak hulle slim op Plaasland. Meeeau, die honger kat, wil hulle dalk opvreet, maar darem is hulle twee dapper muise! Eeeeejonkie donkie vertel die storie met hul maats: Vrottie kokkerottie, Tienie die TV vlieg, Chris die verkleurmannetjie en selfs Airwolf die kraai kom maak ook 'n draai.

Hierdie unieke poppekas is 'n skaterlag produksie vir die hele gesin! Die kinders luister aandagtig na die muise se stories en sing saam met al die lekker liedjies, soos 'Die 7 dae van die week’, ‘Borsel jou tande elke dag’,’ Vleis reis en aartappels vanaand’ en ‘Dis jou verjaarsdag’!

Jakkie Louw het die storie gepen , die liedjies geskryf en vertolk al agt die stemme en hy maak self ook 'n draai in Plaasland. As jy en jou kinders hou van sing en lag, kom kuier vir Felias en Pokkel by die Musiekskuur!



Please select date and time
Monday 23 September @ 11:00
R90

Tuesday 24 September @ 11:00
R90

General Information / Bookings
Pre-order food and drinks

Tel: 012 368 1555
bookings@rockwoodtheatre.co.za

Marketing Manager
Mienkie de Kock
Tel: 012 368 1555
mienkie@rockwoodtheatre.co.za

Address:
Rockwood Theatre
Shop F92, Parkview Shopping Centre
c/o Garsfontein Road & Netcare Street
Moreleta Park, Pretoria East
0181
Whatsapp Booking Line
Weekdays from 8am-5pm
Tel: 064 280 6082

Corporate functions / Fundraisers /
Venue hire and conferencing:

events@rockwoodtheatre.co.za
Tel: 012 368 1555

Theatre owner:
Tom Muller
Tel: 012 368 1555
tom@rockwoodtheatre.co.za

Location:
Click here to go to Google Maps